Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die goeie dinge het gebeur wat julle God die Here vir julle belowe het, maar as julle ongehoorsaam is, dan sal Hy ook elke slegte ding laat gebeur wat Hy gesê het. Dit sal aanhou totdat Hy julle almal laat verdwyn het uit hierdie goeie land wat Hy vir julle gegee het.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:15 in konteks