Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne van die stamme Ruben en Gad en die halwe Manasse-stam het toe teruggegaan. Hulle het weggegaan van die ander Israeliete by die stad Silo in die land Kanaän. Hulle het na die land Gilead gegaan, die land wat aan hulle behoort. Die Here het vir Moses gesê hulle moet daardie land vat.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:9 in konteks