Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het by die stad Gelilot naby die Jordaan-rivier gekom, dit was in die land Kanaän. Die manne van die stamme Ruben en Gad en die halwe Manasse-stam het daar ’n altaar gebou, ’n groot altaar.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:10 in konteks