Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir hulle gesê: “Julle mag teruggaan na julle woonplekke met die baie goed, die groot troppe beeste, skape en bokke, die silwer en goud en brons en yster, en die baie klere wat julle van die vyande gevat het. Maar julle moet vir die ander mense in julle stamme ook van daardie goed gee.”

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:8 in konteks