Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:7 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir die een helfte van die Manasse-stam grond gegee in die land Basan, en Josua het vir die ander helfte van die stam grond gegee by die ander Israeliete wes van die Jordaan-rivier. Josua het hulle laat gaan na hulle woonplekke en hy het hulle geseën.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:7 in konteks