Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander Israeliete het gehoor dat die manne van die twee en ’n halwe stamme ’n altaar gebou het langs die grens van die land Kanaän, by die stad Gelilot naby die Jordaan-rivier. Dit was langs die ander Israeliete se grond.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:11 in konteks