Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 18:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne wat moes gaan opskryf waar die verskillende dele van die land is, het dadelik gegaan. Josua het vir hulle gesê: “Julle moet deur die land gaan en julle moet die plekke opskryf en dit vir my bring. Dan sal ek hier voor die Here in die stad Silo vir julle die lootjies trek.”

Lees volledige hoofstuk Josua 18

Kyk Josua 18:8 in konteks