Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 18:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die Levi-stam kry nie ’n deel van die land saam met julle nie, want hulle deel is om priesters van die Here te wees. En die stamme Gad en Ruben en die halwe Manasse-stam het klaar hulle grond gekry oos van die Jordaan-rivier. Moses, die dienaar van die Here, het daardie grond vir hulle gegee.”

Lees volledige hoofstuk Josua 18

Kyk Josua 18:7 in konteks