Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:40 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het die hele land oorwin, die Bergland, die Suid-land, die Laeveld en die land naby die see. Josua het al daardie konings oorwin en hy het niemand laat aanhou lewe nie. Hy het elke mens wat daar gewoon het, aan die Here gewy, soos die Here, die God van Israel, gesê het.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:40 in konteks