Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:39 Bybel vir Almal (ABA)

en oorwin en hulle het die koning en al die mense in die stad doodgemaak. Almal in die stad was gewy aan die Here. Niemand in die stad het aangehou lewe nie. Josua het met die stad Debir en sy koning dieselfde gedoen soos hy gedoen het met die stad Hebron en die stad Libna en hulle konings.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:39 in konteks