Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Amoriete het weggevlug van die Israeliete, en toe die Amoriete op die pad was van die berg na die stad Bet-Goron, het die Here groot haelstene laat val op hulle. Baie Amoriete het gesterf, meer Amoriete as wat die Israeliete met hulle swaarde doodgemaak het.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:11 in konteks