Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het die Amoriete laat vlug vir die Israeliete, en die Israeliete het baie Amoriete daar by Gibeon doodgemaak. Hulle het die Amoriete gevolg en gejaag op die pad oor die berg na die stad Bet-Goron. Hulle het aangehou om die Amoriete te volg en dood te maak tot by die stede Aseka en Makkeda.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:10 in konteks