Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar jy sê Ek mag nie bekommerd wees oor die stad Nineve nie. Dit is ’n groot stad, daar is meer as 120 000 mense in die stad. Hulle weet nie wat is reg en wat is verkeerd nie. Daar is ook baie diere in die stad. Mag Ek nie oor hulle bekommerd wees nie?”

Lees volledige hoofstuk Jona 4

Kyk Jona 4:11 in konteks