Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Jona gesê: “Jy is bekommerd oor die plant, maar jy het dit nie geplant nie, jy het nie gewerk om dit te laat groei nie. Jy het nie die plant opgepas nie. Die plant het in die nag begin groei en dit het in die nag doodgegaan.

Lees volledige hoofstuk Jona 4

Kyk Jona 4:10 in konteks