Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:19 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand sal in Egiptekan woon nie.Edom sal ’n woestyn word,niks sal daar kan lewe nie,want die mensevan Egipte en Edomhet wrede dinge gedoenaan die mense van Juda,hulle het die mense van Juda vermoor.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:19 in konteks