Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:18 Bybel vir Almal (ABA)

“In daardie tyd sal dit goed gaan,daar sal baie wyn en melk wees,dit sal teen die bergeen die heuwels afloop.Daar sal water weesin al die klein riviere in Juda,en daar sal water komuit ’n fontein wat in die tempel van die Here is.Die water sal die Sittim-valleinatmaak.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:18 in konteks