Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:3 Bybel vir Almal (ABA)

Waar die voorste sprinkane vreet,lyk dit of ’n vuur alles afbrand,en wanneer die agterste sprinkaneweggaan, dan is die veld so kaalsoos wanneer dit afgebrand het.Voordat die sprinkane kom,lyk die veld soos ’n baie mooi tuin,en wanneer hulle weggaan,dan lyk die veld soos ’n woestyn.Niks kan daar lewe nie.Daar bly niks oor nie.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:3 in konteks