Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal daardie dagbaie donker wees,die wolke sal swart wees.Die sprinkanesal soos baie en sterk soldateoral op die berge weesen hulle sal alles donker maak.Soos die lig in die oggendoor die berge kom,so sal die sprinkaneoral op die berge wees.Daar was nog nooitso baie sprinkane nieen daar sal nooit weerso baie wees nie.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:2 in konteks