Ou Testament

Nuwe Testament

Job 42:9 Bybel vir Almal (ABA)

Elifas van die land Teman en Bildad van die land Suag en Sofar van die land Naäma het toe gegaan en gedoen wat die Here vir hulle gesê het, en die Here het gedoen wat Job gevra het.

Lees volledige hoofstuk Job 42

Kyk Job 42:9 in konteks