Ou Testament

Nuwe Testament

Job 42:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet nou sewe bulle en sewe skaap-ramme neem en julle moet na my dienaar Job toe gaan. Julle moet ’n brand-offer bring vir julleself. My dienaar Job sal dan vir julle bid, want Ek sal doen wat hy vra, Ek sal julle nie straf nie. Julle was dwaas, julle het nie reg gepraat oor My nie, my dienaar Job het reg gepraat oor My.”

Lees volledige hoofstuk Job 42

Kyk Job 42:8 in konteks