Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:9 Bybel vir Almal (ABA)

Peka is ook nie belangrik nie. Hy is nie ’n koning van die nageslag van Dawid nie. Hy is net die hoof van Samaria, en Samaria is die hoofstad van Efraim, Jerusalem is nie die hoofstad van Efraim nie. Maar, Agas, as julle nie aanhou glo nie, dan sal julle nie aanhou lewe nie.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:9 in konteks