Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:8 Bybel vir Almal (ABA)

“Hoekom? Want Resin is nie belangrik nie. Resin is net die hoof van Damaskus, en Damaskus is die hoofstad van Aram. Jerusalem is nie die hoofstad van Aram nie.“Oor 65 jaar sal die mense van Efraim nie meer lewe nie, hulle sal nie meer ’n volk wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:8 in konteks