Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:17 Bybel vir Almal (ABA)

Agas, die Here sal julle laat swaarkry, jy en jou volk en jou familie. Daar sal dinge met julle gebeur wat nog nooit gebeur het nie, vandat die land Efraim en die land Juda nie meer een land is nie. Dit sal gebeur wanneer die koning van Assirië kom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:17 in konteks