Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 53:12 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal Ek vir hom ’n plek geeby die belangrike mense.Hy sal saam met die leiers besluithoeveel goed elkeen moet kryná die oorlog.Ek sal dit doen omdat hy tevrede wasom te sterf toe almal gedink hetdat hy een van die opstandige mense is.Hy het die straf gekry vir die sondevan die belangrike mense,en hy het gebid vir die mensewat opstandig was.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 53

Kyk Jesaja 53:12 in konteks