Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 53:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“My dienaar het baie swaar gekry,maar hy sal lewe en tevrede weesdat hy My ken.My dienaar is nie skuldig nie,hy is regverdig,en hy sal belangrike mense regverdig maak,want hy sal die straf kry vir alleswat hulle verkeerd gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 53

Kyk Jesaja 53:11 in konteks