Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê: “Jy is my dienaar,jy moet die Israeliete terugbring,die mense wat oorgebly hetvan die stamme van Jakob.Maar dit is nie genoeg nie,jy moet nog meer doen,jy moet die lig vir die ander volke wees,Ek wil al die mense op die aarde red.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:6 in konteks