Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:5 Bybel vir Almal (ABA)

Voordat ek gebore is, het Hy gesêek moet sy dienaar weesen ek moet die nageslag van Jakobna Hom toe terugbring,die Israeliete wat nou ver van mekaar woon.Die Here het my belangrik gemaak,en dit is my God wat my sterk maak.Hy het nou weer met my gepraat.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:5 in konteks