Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 29:15 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal sleg gaan met mensewat dink hulle kan hulle plannewegsteek sodat die Here dit nie uitvind nie.Dit sal sleg gaan met mensewat dinge in die donker doenen wat dink die Here sien hulle nie,hulle dink die Here weet nie wat hulle doen nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 29

Kyk Jesaja 29:15 in konteks