Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:6 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet gaan en jy moet vir die mense alles gaan lees wat jy op die boekrol geskryf het, alles wat ek vir jou gesê het wat die Here gesê het. Jy moet dit op die vasdag lees in die tempel waar die mense jou kan hoor, ook al die mense wat uit die stede van Juda gekom het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:6 in konteks