Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het aangehou om my dienaars, die profete, na julle toe te stuur en Ek het vir julle gesê: ‘Asseblief, julle moet terugkom, elkeen moet terugkom en hy moet die slegte pad los wat hy loop. Julle moet reg lewe en julle moenie ander gode dien nie, dan mag julle aanhou woon in die land wat Ek vir julle en julle voorvaders gegee het. Maar julle het nie geluister na My nie, julle was nie gehoorsaam nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:15 in konteks