Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:3 Bybel vir Almal (ABA)

Miskien sal die mense gehoorsaam wees en hulle lewe verander en nie meer slegte dinge doen nie. As hulle gehoorsaam is, dan sal Ek hulle nie straf oor die slegte dinge wat hulle gedoen het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:3 in konteks