Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Jeremia gesê: “Jy moet op die oop stuk grond by die tempel gaan staan en jy moet praat oor al die mense wat uit die stede van Juda kom om in die tempel te bid. Jy moet vir hulle alles sê wat Ek vir jou sê, jy moenie party woorde los nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:2 in konteks