Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:6 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie ander gode dien en aanbid nie. Julle moenie vir My kwaad maak met beelde wat julle self gemaak het nie. As julle gehoorsaam is, dan sal Ek julle nie laat swaarkry nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:6 in konteks