Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê: ‘Julle moet asseblief terugkom na My toe. Julle moet ophou om sleg te lewe en verkeerde dinge te doen. Dan sal julle altyd woon in die land wat Ek vir julle en julle voorvaders gegee het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:5 in konteks