Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:9 Bybel vir Almal (ABA)

Nou praat ek, Jeremia, oor die profete.My hart voel stukkend, my hele liggaam bewe.As ek dink aan die Here, aan wat Hy sê,dan word ek dronk, so dronk soos ’n manwat te veel gedrink het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:9 in konteks