Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:10 Bybel vir Almal (ABA)

Want die hele land is vol mense wat afgode dien,ja, dit is hulle skuld dat die land droog geword het,en daarom is die veld waar die diere wei,nou ’n woestyn.Die profete doen slegte dinge,hulle dink hulle kan doen wat hulle wil omdat hulle sterk is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:10 in konteks