Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het my skape na ander lande laat gaan, maar Ek sal self my skape wat nog lewe, bymekaarmaak uit daardie lande. Ek sal hulle terugbring na hulle eie veld waar hulle gewei het. Hulle sal vrugbaar wees en baie word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:3 in konteks