Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle hou aan om te sê: ‘Die Here sêdit sal goed gaan met julle.’Hulle sê dit vir die mense wat dinkdat Ek nie belangrik is nie.En hulle sê vir elkeen wat hardkoppig isen wat lewe soos hy self besluit:‘Dit sal nie sleg gaan met jou nie.’ ”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:17 in konteks