Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê:“Julle moenie doen wat die profete vir julle sê nie.Hulle laat julle glo in wind,in dinge wat niks beteken nie.Hulle sê Ek het vir hulle gewys wat sal gebeur,maar hulle vertel hulle eie stories,hulle het dit nie by My gehoor nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:16 in konteks