Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 22:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Dit sal sleg gaan met die koning wat vir hom ’n paleis bou,’n paleis met bo-kamers.Hy laat mense dit bou maar hy betaal hulle nie,hy laat hulle werk, maar hy gee hulle niks.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 22

Kyk Jeremia 22:13 in konteks