Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 18:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda het gesê: “Ons moet ’n plan maak teen Jeremia. Ons moet slegte dinge oor hom vir die mense vertel, ons moenie bekommerd wees oor wat hy sê nie. Daar sal altyd priesters wees om vir ons te leer, en wyse mense om vir ons te vertel wat ons moet doen, en profete wat vir ons sê wat die Here sê.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 18

Kyk Jeremia 18:18 in konteks