Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 18:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die mense van Judana al die kante toe jaagwanneer hulle vyande hulle aanval.Ek sal hulle jaagsoos die oostewind die kaf wegwaai.En wanneer hulle daardie dag bang worden wil vra dat Ek hulle moet help,dan sal Ek wegdraai,Ek sal nie na hulle kyk nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 18

Kyk Jeremia 18:17 in konteks