Die Here maak my sterk.Hy help my om veilig te loopoor hoë berge,so maklik soos ’n ribbok daar loop.Julle moet op die lier speel en hierdie lied sing.