Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

God het mense gemaak om in sy plek te regeer en hoof te wees oor die aarde. Daarom mag niemand ’n ander mens doodmaak nie. As iemand ’n ander mens doodmaak, dan moet die mense hom ook doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Genesis 9

Kyk Genesis 9:6 in konteks