Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hoekom moet ons hier by Meneer sterf? Hier is ons en ons grond. Vat ons en ons grond en gee vir ons kos. Ons sal die farao se slawe wees, en ons grond sal aan hom behoort. Gee vir ons kos sodat ons kan lewe, want as ons dood is, dan sal niemand op ons grond kan werk en saai nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:19 in konteks