Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:20 Bybel vir Almal (ABA)

Josef het al die grond in Egipte vir die farao gekoop. Almal in Egipte moes hulle grond verkoop omdat hulle nie kos gehad het om te eet nie. So het dit gebeur dat die hele land die farao se grond geword het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:20 in konteks