Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 47:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende jaar het hulle weer na Josef toe gekom en vir hom gesê: “Meneer, jy weet dat al ons geld op is en dat al ons diere nou aan Meneer behoort. Ons het niks oor om vir Meneer te gee nie. Ons het net ons lewe en ons grond, dit is al wat ons het.

Lees volledige hoofstuk Genesis 47

Kyk Genesis 47:18 in konteks