Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die bestuurder van die huis sê toe: “Julle moenie bekommerd of bang wees nie. Julle God en julle pa se God het vir julle geld in julle sakke gegee. Ek het die geld gekry wat julle betaal het.”Hy bring toe vir Simeon na hulle toe.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:23 in konteks