Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 43:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die bestuurder het die broers na Josef se huis geneem. Hy het vir hulle water gegee om hulle voete te was en hy het vir hulle donkies kos gegee.

Lees volledige hoofstuk Genesis 43

Kyk Genesis 43:24 in konteks