Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê toe vir Kain: “Wat het jy gedoen? Jy het jou broer doodgemaak en sy bloed het op die grond geval. Daardie bloed roep My en vra My om jou te straf.

Lees volledige hoofstuk Genesis 4

Kyk Genesis 4:10 in konteks